The Springbok Sevens team will begin their campaign Down Under on Friday morning when they face the USA in their opening game ...
Dit is veral gemik op die voortdurende kragonderbrekings en waterafsluitings waarmee inwoners te kampe het ten spyte van herstelwerk wat twee weke gelede begin het.Die Ngaka Modiri ...
Join Shandor Potgieter on Saturday, 25 January 2025 at the Jonsson Workwear store in Klerksdorp, which offers the full Jonsson Workwear range and an extensive selection of PPE for a range of ...
Die wet maak voorsiening vir die onteiening van grond sonder vergoeding onder sekere spesifieke voorwaardes in die openbare belang.“Die ondertekening van die Onteieningswet hou ’n risiko in ...
Hierdie aankondiging volg op die ondertekening van die Onteieningswetsontwerp deur President Cyril Ramaphosa, wat volgens AfriForum ’n bedreiging vir eiendomsreg inhou.Met die ondertekening ...
Die regering beskou die nuwe wet as ’n instrument vir transformasie en openbare belang, maar volgens TLU SA dui die wet op ’n “ernstige aanval op die grondslag van eiendomsreg, wat nie net boere ...
Die Presidensie vertel in ’n persverklaring hierdie wet volg op ’n vyfjarige proses van openbare konsultasie en parlementêre oorweging.Die nuwe wet vat wetgewing oor onteiening met Artikel ...
The Lesotho Highland water tunnel was closed on Thursday, 31 October for scheduled repair work. After the tunnel was dewatered cleaning of the rubble inside followed and the refurbishment of the ...
Op Facebook het Jules geskryf: “Dit is WILD vir my. Ek het ’n tweelingsuster, maar dit is nie sy nie. “Hierdie vrou woon in ’n ander dorp naby aan my en mense verwar ons ...
So sê die steeds geskokte Mariaan Eilerd oor die dood van haar suster, haar swaer en hulle babaseuntjie. Conrad Meyer (35), sy vrou, Jolene (32), en hulle babaseun van 18 maande, Juvan, is Sondag ...
“Voetgangers wat riviere wil deurkruis, moet verkieslik dit slegs by toepaslike brûe doen. ’n Ongeluk kan binne ’n oogwink ...
Paul Maritz van die Foundation for Rights of Expression and Equality (Free SA) sê in enige land moet sekere besluite “van bo” ...