Die kontantprys van wit mielies op Safex wat raak-raak aan R2 000 per ton gaan in die volgende paar maande baie vreugde én verdriet veroorsaak. Die prys van veral mielieprodukte, die stapelvoedsel van ...